.ao
Internettopvlakdomein vir Angola.
.ao is die Internettopvlakdomein vir Angola.
![](http://up.wiki.x.io/wikipedia/commons/thumb/9/9d/Flag_of_Angola.svg/100px-Flag_of_Angola.svg.png)
Die .ao-domeinname word deur die Universiteit van Agostinho Neto uitgegee, wat aanspreeklik is vir die topvlakdomein 'ao'.
Tweede vlak domeine:
- .ed.ao - Onderwysinstellings (gevestig in Angola)
- .gv.ao - Regeringsinstellings (gevestig in Angola)
- .og.ao - Ander instellings (gevestig in Angola)
- .co.ao - Kommersiële instellings (gevestig in Angola)
- .pb.ao - Uitgewerye (gevestig in Angola. Ongebruik?)
- .it.ao - Internasionale instellings (buite Angola. Ongebruik?)