.gn
.gn is die Internettopvlakdomein vir Guinee. Slegs persone vanaf die republiek kan subdomeine onder die topvlak-domein registreer.
![](http://up.wiki.x.io/wikipedia/commons/thumb/e/ed/Flag_of_Guinea.svg/100px-Flag_of_Guinea.svg.png)
Tweedevlak-domeine
wysig- .com.gn: Kommersieel
- .ac.gn: Akademies
- .gov.gn: Regering
- .org.gn: Nie-winsgewende organisasie
- .net.gn: Netwerk infrastruktuur