Slaphoringaalwyn
plantspesie
(Aangestuur vanaf Aloe speciosa)
Die slaphoringaalwyn (Aloe speciosa) is 'n vetplant] wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en Oos-Kaap. Dit kom voor vanaf Swellendam tot by die Groot-Keirivier in die Oos-Kaap.
Slaphoringaalwyn | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Asphodelaceae |
Subfamilie: | Asphodeloideae |
Genus: | Aloe |
Spesie: | A. speciosa
|
Binomiale naam | |
Aloe speciosa Baker, 1880
|
Die boom se FSA-nommer is 30.5.