Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers
laerhuis van die Verenigde State se Kongres
Die Amerikaanse Huis van Veerteenwoordigers (Engels: United States House of Representatives) is die laerhuis van die Amerikaanse Kongres. Dit bestaan uit 435 lede wat vir termyne van twee-jaar verkies word. In die huidige 118de Amerikaanse Kongres het Republikeine 'n meerderheid in die Huis van Verteenwoordigers. 'n Totaal van 221 verteenwoordigers is Republikeine, terwyl 212 verteenwoordigers Demokrate is; twee setels is vakant.[1]


Verwysings
wysig- ↑ US House of Representatives Home Page (Engels). URL besoek op 4 Oktober 2023.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers. |