Bosloerie
voëlspesie
(Aangestuur vanaf Apaloderma narina)
Die Bosloerie (Apaloderma narina) is standvoël wat voorkom aan die ooskus en onmiddellike binneland vanaf Mosselbaai verby Mosambiek. Die voël kom ook voor langs die Zambezirivier tot by die Kaprivistrook. In Engels staan die voël bekend as die Narina Trogon.
Bosloerie | |
---|---|
![]() | |
Volwasse mannetjie in die Oribi Gorge Natuurreservaat, Suid-Afrika. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. narina
|
Binomiale naam | |
Apaloderma narina (Stephens, 1815)
|
Voorkoms
wysigDie mannetjie is heldergroen met 'n karmosyn pens, wasagtige geel snawel en turkoois groenerige kolle vel aan die gesig en keel. Die wyfie is valer met 'n rooibruin gesig met 'n gryser bors en dowwe karmosyn pens.
Habitat
wysigDie voël leef in woude, digte boomveld en ruigtes.
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Apaloderma narina". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)