Bespreking:Groot Trek
Jongste opmerking: 2 jaar gelede deur Puvircho in onderwerp Apostroof
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Groot Trek-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
![]() | Daaglikse bladtrekke van Groot Trek
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Tikfout
wysigFoto: ... kersvorm ... Skaapvel= Skaapvet???– Hierdie ongetekende kommentaar is deur 41.115.19.211 (Bespreking • Bydraes) gelewer.
- Uitgevoer – K175 (trap my uit | bydraes) 16:48, 11 Junie 2019 (UTC)
Apostroof
wysigGeagte Puvircho, jy breek nou skakels na fotolêers (bv. Graham's Town Journal) en name soos Benjamin D'Urban met die krom apostroof. Dit sal mos nie deug nie! Aliwal2012 11:10, 10 Augustus 2022 (UTC)
- Dan maak ’n mens dit mos net reg. Nou deug dit weer! Puvircho (kontak) 17:15, 10 Augustus 2022 (UTC)
- Dankie! As ek mag vra, waar werk jy in die dag? Aliwal2012 19:23, 10 Augustus 2022 (UTC)
- Jy mag natuurlik vra. Ek werk by wat die PU vir CHO eens was, nou die Noordwes-Universiteit. Puvircho (kontak) 05:56, 11 Augustus 2022 (UTC)
- Dankie! As ek mag vra, waar werk jy in die dag? Aliwal2012 19:23, 10 Augustus 2022 (UTC)