Catharina van Bengale

Catharina van Bengale (1631 - 1683) ook bekend as Groote Catrijn of Catrijn van Batavia was 'n slaaf van die Bengale.[1] Sy was 'n slaafvrou van Paliacatte, Coromandel-kus, Indië. Sy was 'n slaaf in Batavia van die vrye Maria Magdalena.[2][3]

Dit word dikwels gesê dat sy die voorouer van verskeie Suid-Afrikaanse etniese groepe soos die Kleurlinge en Asiatiese Suid-Afrikane is, maar sy is hoofsaaklik met die Afrikaner Snyman-familiestamboom verbind omdat sy 'n verhouding met Hans Christoffel Snijman gehad het.

Bronne

wysig
  • M Upham "In Hevigen Woede ... Groote Catrijn: Earliest Recorded Female Bandiet at the Cape of Good Hope - A Study in Upward Mobility" Capenis, Sept 1997. Part of a series.

Verwysings

wysig
  1. (en) stamouers.com Catharina
  2. https://mansellupham.wordpress.com/2020/10/08/groote-catrijn-van-paliacatta-at-jakarta-her-trial-and-banishment-to-the-cape-of-good-hope/
  3. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Desember 2021. Besoek op 30 Desember 2021.