Chan Santokhi
Chandrikapersad Santokhi (gebore op 3 Februarie 1959), ook bekend as Chan Santokhi, is 'n Surinaamse politikus en voormalige hoof van polisie. Hy dien sedert 2020 as president van Suriname.
Chan Santokhi | |
![]() Chan Santokhi in 2016 | |
9de President van Suriname
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 16 Julie 2020 | |
Vise | Ronnie Brunswijk |
---|---|
Voorafgegaan deur | Desi Bouterse |
Minister van Justisie en Polisie
| |
Ampstermyn 1 September 2005 – 13 Augustus 2010 | |
Lid van die Surinaamse Parlement
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 12 Augustus 2010 | |
Leier van die Vooruitstrevende Hervormings Partij
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 3 Julie 2011 | |
Voorafgegaan deur | Ramdien Sardjoe |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 3 Februarie 1959 Wanica, Suriname |
Politieke party | Vooruitstrevende Hervormings Partij |
Eggenoot/-note | Melissa Seenacherry |
Kinderjare
wysigChan Santokhi is op 3 Februarie 1959 in Lelydorp gebore in die distrik Suriname (nou bekend as die distrik Wanica).[1]
Minister van Justisie
wysigIn September 2005 is Santokhi ingehuldig as Minister van Justisie en Polisie namens die Vooruitstrevende Hervormings Partij (VHP).
Voorsitter van die Vooruitstrevende Hervormings Partij
wysigOp 3 Julie 2011 is Santokhi verkies as voorsitter van die Vooruitstrevende Hervormings Partij (VHP).[2]
Verwysings
wysig- ↑ http://parbode.com/index.php?option=com_content&task=view&id=1689&Itemid=75 Crimefighter met lef, Parbode 1/12/2006
- ↑ http://www.dewest-online.com/?p=15457 VHP groeit sinds aantreden Santokhi, De West 13/01/2012
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Chan Santokhi.