Esa-Pekka Salonen
Esa-Pekka Salonen (* 30 Junie 1958) is 'n Finse orkesdirigent en komponis. Hy is die hoofdirigent en artistieke adviseur van die Philharmonia Orkes in Londen, laurate-dirigent van die Los Angeles Filharmoniese Orkes, en aangewese Musiekdirekteur van die San Francisco Simfonieorkes.
![](http://up.wiki.x.io/wikipedia/commons/thumb/3/3d/Esa-Pekka_at_Apple_store_in_Berlin.jpg/160px-Esa-Pekka_at_Apple_store_in_Berlin.jpg)
Notas
wysigHierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |