Fluweelboswilg
Die fluweelboswilg (Combretum molle) is 'n klein tot middelgroot boom wat uitsprei en het 'n gryserige voorkoms. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.[1]
Fluweelboswilg | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Myrtales |
Familie: | Combretaceae |
Genus: | Combretum |
Spesie: | C. molle
|
Binomiale naam | |
Combretum molle | |
Sinonieme | |
|
In Engels staan die boom bekend as Velvet-leaved bushwillow.[2]
Die boom se FSA-nommer is 537.[3]
Beskrywing
wysigDie liggeel blomme is skerp gegeur en trek insekte aan. Die blare is gewoonlik met kort fluweelagtige hare bedek.
Habitat
wysigDit groei in oop bosveld of in grasland in beskutte rotsagtige plekke.
Verspreiding
wysigDit is inheems aan Suid-Afrika en kom in die Vrystaat, Gauteng, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Noordwes en Limpopo voor. Dit kom noord van die Vaalrivier en in KwaZulu-Natal voor.
Die boom is ook inheems in: Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Djiboeti, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Jemen, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mosambiek, Niger, Nigerië, Rwanda, Saoedi-Arabië, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Somalië, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Republiek die Kongo, Uganda, Zambië en Zimbabwe.[4]
Galery
wysig-
Vrugte en loof in die winter, Magaliesberg
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Combretum molle. |
Verwysings
wysig- ↑ "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020.
- ↑ TREES of the Kruger National Park, a field guide, Piet van Wyk. Struik Uitgewers, Kaapstad, 2008. p.171, ISBN 978-1-77007-759-1
- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
- ↑ https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:170290-1
Bronnelys
wysig- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World on Online