Gymnosporia oxycarpa
plantspesie
(Aangestuur vanaf Grootvrugpendoring)
Die grootvrugpendoring (Gymnosporia oxycarpa) is 'n boom wat hoort tot die genus Gymnosporia. Die spesie is inheems aan Limpopo en Zimbabwe. Dit kom in die noorde van die Krugerwildtuin en die suide van Zimbabwe voor.
Grootvrugpendoring | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Celastrales |
Familie: | Celastraceae |
Genus: | Gymnosporia |
Spesie: | G. oxycarpa
|
Binomiale naam | |
Gymnosporia oxycarpa (N.Robson) Jordaan, (2002)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 401.9[1]