IEEE Genoot
IEEE Genood (soms FIEEE) is 'n toekenning en genootskap toegestaan aan lede van die Instituut van Elektriese en Elektroniese Ingenieurs (IEEE) wat "buitengewone prestasies" behaal het [1] in enige van die IEEE velde van belangstelling.
IEEE Genood | ||
Webtuiste | ieee |
Sien die Genoot-Lede van die IEEE vir meer voorbeelde. Genote van die IEEE soms gebruik die post-nominale letters FIEEE.[2]
Kyk ook
wysig- Gerhard Hancke - Suid-Afrikaanse genoot van die IEEE
Verwysings
wysig- ↑ Anon (2016). "About the IEEE Fellow Program". ieee.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 November 2017.
- ↑ Anon (2016). "Professor Thompson elected a Fellow of the Institute of Electrical and Electronics Engineers (FIEEE)". ed.ac.uk (in Engels). Edinburgh: Universiteit van Edinburgh. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019.