Katabolisme
Katabolisme is die stel metaboliese bane wat molekules in kleiner eenhede afbreek wat óf geoksideer word om energie vry te stel óf in ander anaboliese reaksies gebruik word.[1]

Verwysings
wysig- ↑ de Bolster, M.W.G. (1997). "Glossary of Terms Used in Bioinorganic Chemistry: Catabolism". International Union of Pure and Applied Chemistry. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Januarie 2017. Besoek op 30 Oktober 2007.