Kimi Antonelli (gebore 25 Augustus 2006 as Andrea Kimi Antonelli) is 'n Italiaanse renjaer wat tot 2024 aan die FIA Formule 2-kampioenskap vir Prema deelgeneem het.

Kimi Antonelli
Antonelli in 2022
Antonelli in 2022
Geboortedatum 25 Augustus 2006 (2006-08-25) (18 jaar oud)
Geboorteplek Bologna, Emilia-Romagna, Italië
Nasionaliteit Vlag van Italië Italianer
Handtekening
Span in 2025 Mercedes AMG[1]
Motornommer 12
Inskrywings (F1: 0 begin)
Kampioenskappe 0
Eerste F1-wedren 2025 Australiese Grand Prix

Antonelli is gebore en getoë in Bologna, as die seun van die renjaer Marco Antonelli. Na 'n suksesvolle kartingloopbaan, met opeenvolgende oorwinnings by die direk-aangedrewe Karting Europese Kampioenskap in 2020 en 2021 opgelewer het,[2] het Antonelli dadelik na die junior formules gevorder.

Hy het sy eerste titel by die 2022 Italiaanse F4-kampioenskap met Prema gewen, en het daarna die ADAC F4-kampioenskap in 2022 en die Formule Streeks-Europese Kampioenskap in 2023 met Prema gewen, sowel as die Formule Streeks Midde-Ooste-kampioenskap in 2023 met Mumbai Falcons. Hy het ook 'n goue medalje by die 2022 FIA Motorsportspele gewen, waar hy Italië verteenwoordig het. Antonelli het in 2024 tot Formule 2 gevorder en twee wedrenne in sy nuwelingseisoen gewen.[3][4]

Antonelli het as 'n lid van die Mercedes Junior-span sedert 2018, sy vrye oefenbuiging in Formule Een by die 2024 Italiaanse Grand Prix gemaak. Hy gaan in 2025 vir Mercedes AMG jaag op 'n eenjaarkontrak,[5] en vervang Lewis Hamilton as spanlid van George Russell.[1]

Vroeë lewe

wysig

Andrea Kimi Antonelli is op 25 Augustus 2006 in Bologna, Emilia-Romagna, Italië gebore.[6] Sy vader Marco is 'n voormalige renjaer, en ook die eienaar van die AKM Motorsportspan wat in die Italiaanse F4-kampioenskap meeding.[7] Antonelli kry sy middelnaam van Kimi Räikkönen, die 2007 Formule Een Wêreldkampioen, wat deur 'n familievriend aan sy pa gegee is, wat wou hê dat sy seun 'n vreemde naam na 'Andrea' moes hê.[8][9][10] Op 'n jong ouderdom het Antonelli ITCS Gaetano Salvemini in Casalecchio di Reno bygewoon en geleer om vlot Engels te praat tydens sy reise na wedrenne.

Formule Een-uitslae

wysig
Kleur Uitslag
Goud Wenner
Silwer 2e plek
Brons 3e plek
Groen Voltooi, verdien punte
Blou Voltooi, geen punte
Pers Nie voltooi (DNF)
Nie geklassifiseer (NC)
Rooi Nie gekwalifiseer (DNQ)
Kleur Uitslag
Swart Gediskwalifiseer (DSQ)
Wit Nie begin (DNS)
Leeg Nie deelgeneem
Onttrek (WD)
Uitgesluit (EX)
1, 2, 3 Naelrenplek, met punte
P Voorste wegspringplek
V Vinnigste rondte
Jaar Inskrywer Onderstel Enjin 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 Plek Punte
2024 Mercedes Mercedes AMG
F1 W15
Mercedes
F1 M15 E Performance 1.6 V6 t
ITA
TD
MXS
TD
2025 Mercedes Mercedes AMG
F1 W16
Mercedes
F1 M16 E Performance 1.6 V6 t
AUS
0
CHN
0
JPN
0
BHR
0
SAR
0
MIA
0
EMI
0
MON
0
SPA
0
KAN
0
OOS
0
GBR
0
BEL
0
HON
0
NED
0
ITA
0
AZE
0
SIN
0
VSA
0
MXS
0
SAP
0
LSV
0
KAT
0
ABU
0
' '

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 "Antonelli confirmed as Hamilton's replacement with Mercedes looking ahead to 'next chapter'". Formula 1 (in Engels). 31 Augustus 2024. Besoek op 31 Augustus 2024.
  2. "FIA Karting World Championship KZ, Kristianstad: Final - A Tony Kart one-two: Milell is world champion". TKART - News, tips, tech about karting (in Engels). 5 September 2021. Besoek op 23 November 2024.
  3. "FEATURE RACE: Antonelli charges through to take second victory of the season in Budapest". FIA_F2® - The Official F2® Website (in Engels). 21 Julie 2024. Besoek op 8 Augustus 2024.
  4. Collantine, Keith (6 Julie 2024). "Antonelli's lack of F2 results not a concern for Mercedes". RaceFans (in Engels). Besoek op 23 November 2024.
  5. "Wolff admits Antonelli, Russell, only guaranteed 2025 seats". www.grandprix.com. Besoek op 23 November 2024.
  6. "Andrea Kimi Antonelli - Junior Driver". Mercedes-AMG PETRONAS F1 Team (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 April 2024. Besoek op 2 Februarie 2024.
  7. "Team AKM Motorsport by Antonelli is born: partnership with Kart Republic of Dino Chiesa". KartXpress (in Engels). Besoek op 6 Mei 2022.
  8. "Kimi Antonelli lässt Tifosi träumen: Hoffen auf den neuen Kimi - AUTO BILD". autobild.de (in Duits). Besoek op 2 Februarie 2024.
  9. "Kimi Antonelli (Italy): Better Mercedes than Ferrari". www.speedweek.com. Besoek op 2 Februarie 2024.
  10. Di Marco, Marco (20 Oktober 2022). "F4 | Antonelli: "Credo in Mercedes, con Loro Arriverò in Vetta"". Motorsport (in Italiaans). Besoek op 8 Julie 2024.