Lineêre vergelyking
'n Lineêre vergelyking is 'n wiskundige vergelyking in die vorm:

waar:
- = Die helling van die lyn
- = Die y-afsnit van die lyn (as x = 0 is dit die punt waar die lyn die y-as kruis)
Dit gee 'n reguit lyn op 'n grafiek. Dit gee daarom slegs een oplossing ('n oplossing is die berekening van x waar y nul is.)
Indien twee punte/koördinate en bekend is, kan die vergelyking opgestel word soos volg:
Kry eers vir :
Indien bekend is, kan c verkry word deur een koördinaat en m in die algemene vergelyking te vervang. Dus:
Vervang een koördinaat en :
Dan is
Of alles kan in een stap gedoen word deur: