Mali-Federasie
Die Mali-Federasie (Frans: Fédération du Mali) was 'n land in Wes-Afrika. Dit is gevorm deur 'n unie tussen Senegal en Mali (destyds bekend as die Frans-Soedan). Dit is gestig op 4 April 1959 en verkry algehele selfregering toe dit onafhanklik van Frankryk word op 20 Junie 1960.
| ||||
![]() | ||||
Hoofstad | Dakar | |||
Taal/Tale | Frans | |||
Regering | Republiek | |||
Eerste Minister | Modibo Keïta | |||
Historiese tydperk | Koue Oorlog | |||
- Stigting | 4 April 1959 | |||
- Ontbinding | 20 Junie 1960 | |||
Oppervlakte | ||||
- 1960 | 1 436 190 km2 554 516 sq mi | |||
Bevolking | ||||
- 1960 skatting | 7 450 000 | |||
Digtheid | 5,2 /km² 13,4 /sq mi | |||
Geldeenheid | CFA franc |
Die Federasie se eerste minister was Modibo Keita en die regeringsetel was in Dakar. Dit stort ineen kort na onafhanklikheid toe Senegal op 20 Augustus onttrek vanweë politieke verskille.