Memecylon
Memecylon (roosappels) is 'n genus blomdraende struike en bome. Die genus kom in Afrika, Asië en Australië voor. Daar is 360 spesies wat tot die genus hoort en vyf is inheems aan Suid-Afrika.[1]
Memecylon | |
---|---|
![]() | |
Memecylon umbellatum | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Myrtales |
Familie: | Melastomataceae |
Genus: | Memecylon L., (1753) |
Spesies | |
360; Sien teks | |
Sinonieme | |
|
Suider-Afrikaanse spesies
wysig- Memecylon australissimum R.D.Stone & I.G.Mona
- Memecylon bachmannii Engl.
- Memecylon kosiense R.D.Stone & I.G.Mona
- Memecylon natalense Markgr.
- Memecylon soutpansbergense R.D.Stone & I.G.Mona