Menasiebaadjie
'n Menasiebaadjie is 'n tipe formele baadjie wat eindig by die middellyf. Dit beskik oor 'n nie-toeknoop dubbelborssnit of 'n enkelborsweergawe wat toeknoop.[1] Die baadjies het tjalie- of hoëpuntlapelle.
![](http://up.wiki.x.io/wikipedia/commons/thumb/e/e6/Messkit1.jpg/280px-Messkit1.jpg)
Militêre menasiedrag, wat sedert die 1930's gebruik word, het 'n gewilde alternatief geword vir wit aandetebaadjies in warm, tropiese gebiede vir swartdas geleenthede.
Verwysings
wysig- ↑ Inskrywing by blacktieguide.com Besoek 31 Augustus 2018.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |