Mossie
'n Mossie is 'n klein voëltjie met vaal en bruin vere.
- Geelvlekmossie - Petronia superciliaris
- Gewone mossie - Passer melanurus
- Grootmossie - Passer motitensis
- Gryskopmossie - Passer diffusus
- Huismossie - Passer domesticus
- Witkeelmossie - Passer griseus
![](http://up.wiki.x.io/wikipedia/commons/thumb/8/89/Passer_melanurus.jpg/220px-Passer_melanurus.jpg)
Ander gebruike
wysig- Taalkundige vergelykings:
- "So dood soos ’n mossie" (morsdood)
- "Mossie, maar man" (klein van persoon, maar dapper/moedig)