Skaapwagters

(Aangestuur vanaf Oenanthe (voël))

Skaapwagters (Oenanthe) is 'n genus van voëls in die familie van vlieëvangers (Muscicapidae) en die orde van sangvoëls (Passeriformes). Hulle is vroeër onder die familie van lysters ingedeel, maar word tans algemeen onder die vlieëvangers geplaas. Dit is hoofsaaklik 'n ouwêreldse groep, hoewel die Europese skaapwagter ook na Kanada, Groenland en Alaska uitgebrei het.

Skaapwagters
'n Balkanskaapwagter (Oenanthe melanoleuca) op Lesbos-eiland
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Oenanthe

Vieillot, 1816
Spesies

Sien teks.

Etimologie

wysig

Die genusnaam is afgelei uit Grieks, naamlik Aristoteles se oinanthe, 'n voëlsoort waarop hy nie verder uitgewei het nie.[1] Latere outeurs het dit met die Europese skaapwagter in verband gebring.

Spesies

wysig

Die genus omvat die volgende spesies:[2]

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. Jobling, James A.; Fowling, Richard (1991). A Dictionary of Scientific Bird Names. Oxford: Oxford University Press. p. 166. ISBN 0-19-854634-3.
  2. Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6). (en)