Okinawa-eilande
(Aangestuur vanaf Okinawa)
Okinawa (Japannees: 沖縄本島 Okinawajima, "Okinawa-hoofeiland") is 'n eiland in die Stille Oseaan en behoort aan Japan. Dit vorm deel van die Ryukyu-eilande. Gedurende die Tweede Wêreldoorlog het die Slag van Okinawa hier plaasgevind.
Okinawa Inheemse naam: 沖縄本島 | |
---|---|
![]() Kaart van Okinawa-eiland | |
Geografie
| |
Ligging | Stille Oseaan |
Koördinate | 26°30′N 127°56′O / 26.500°N 127.933°O |
Argipel | Ryukyu-eilande
|
Oppervlakte | 1 201,03 vk km
|
Administrasie | |
![]() | |
Prefektuur | Okinawa
|
Grootste stad | Naha (313 970)
|
Demografie | |
Bevolking | 1 384 762
|
![](http://up.wiki.x.io/wikipedia/commons/thumb/a/ac/Ryukyu_map.jpg/220px-Ryukyu_map.jpg)
![](http://up.wiki.x.io/wikipedia/commons/thumb/5/51/Map-okinawa-pref.png/220px-Map-okinawa-pref.png)