Olimpiese Winterspele 1936
IVe Olimpiese Winterspele | ||||||||||||||||||||||||
![]()
|
Die Olimpiese Winterspele 1936 (Duits: Olympische Winterspiele 1936), amptelik bekend as die IVde Olimpiese Winterspele, is tussen 6 en 16 Februarie 1936 in Garmisch-Partenkirchen, Nazi-Duitsland, aangebied. Die ander kandidaatstede was: St. Moritz in Switserland en Montreal in Kanada.[2] In 1936 het die destydse Nazi-Duitsland ook die Olimpiese Somerspele aangebied, in Berlyn.
Sporte
wysig4 Olimpiese sporte is tydens die Spele beoefen.
- Bobslee (2)
- Nordiese ski
- Alpeski (2)
- Heg-en-steg-ski (3)
- Noorse kombinasie (1)
- Skansspring (1)
- Skaats
- Kunsskaats (3)
- Langbaanskaats (4)
- Yshokkie (1)
Deelnemende nasies
wysigNeem vir die eerste keer deel
Het reeds vantevore deelgeneem
Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:
- Australië (1)
- België (27)
- Bulgarye (7)
- Duitsland (55)
- Estland (5)
- Finland (19)
- Frankryk (28)
- Griekeland (1)
- Hongarye (25)
- Italië (40)
- Japan (31)
- Joego-Slawië (17)
- Kanada (29)
- Letland (26)
- Liechtenstein (4)
- Luxemburg (4)
- Nederland (8)
- Noorweë (31)
- Oostenryk (60)
- Pole (20)
- Roemenië (15)
- Spanje (6)
- Swede (32)
- Switserland (34)
- Tsjeggo-Slowakye (48)
- Turkye (6)
- Verenigde Koninkryk (38)
- Verenigde State (55)
Getal medaljes
wysigHier is die top elf lande wat medaljes by die Spele verower het:
Plek | Land | Deelnemers | Goud | Silwer | Brons | Totaal |
---|---|---|---|---|---|---|
1 | Noorweë (NOR) | 31 | 7 | 5 | 3 | 15 |
2 | Duitsland (GER) | 55 | 3 | 3 | 0 | 6 |
3 | Swede (SWE) | 32 | 2 | 2 | 3 | 7 |
4 | Finland (FIN) | 19 | 1 | 2 | 3 | 6 |
5 | Switserland (SUI) | 34 | 1 | 2 | 0 | 3 |
6 | Oostenryk (AUT) | 60 | 1 | 1 | 2 | 4 |
7 | Verenigde Koninkryk (GBR) | 38 | 1 | 1 | 1 | 3 |
8 | Verenigde State (USA) | 55 | 1 | 0 | 3 | 4 |
9 | Kanada (CAN) | 29 | 0 | 1 | 0 | 1 |
10 | Frankryk (FRA) | 28 | 0 | 0 | 1 | 1 |
Hongarye (HUN) | 25 | 0 | 0 | 1 | 1 | |
Totaal (11 NOKs) | 406 | 17 | 17 | 17 | 51 |
Sien ook
wysig- Olimpiese Somerspele 1916 in Berlyn beplan, maar weens die Eerste Wêreldoorlog gestaak
- Olimpiese Somerspele 1936 in Berlyn
- Olimpiese Somerspele 1972 in München
Verwysings
wysig- ↑ (en) "The Olympic Winter Games Factsheet" (PDF). Internasionale Olimpiese Komitee. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 November 2018. Besoek op 20 Januarie 2018.
- ↑ (en) "Past Olympic Host City Election Results". GamesBids. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 20 Januarie 2018.
Verdere leesstof
wysig- (en) David Wallechinsky (2005). The Complete Book of the Winter Olympics, Turin 2006 Edition. SportClassic Books. ISBN 978-1-894963-45-9.
- (en) Arnd Krüger (2005). The Nazi Olympics of 1936. pp. 43–58. ISBN 0-7623-1181-9.
{{cite book}}
:|work=
ignored (hulp); Onbekende parameter|editors=
geïgnoreer (hulp) - (en) Arnd Krüger & William Murray (2003). The Nazi Olympics. Sport, Politics and Appeasement in the 1930s. Champaign, IL: Univ. of Illinois Press. ISBN 0-252-02815-5.
- (de) Volker Kluge (1999). Olympische Winterspiele. Die Chronik. Chamonix 1924 – Nagano 1998. Berlin: Sportverlag. ISBN 3-328-00831-4.
- (en) Krüger, Arnd; Goksör, Matti; von der Lippe, Gerd; Mo, Kristian (1996). The History of the Olympic Winter Games. The Invention of a Tradition.
{{cite book}}
:|work=
ignored (hulp)
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Olimpiese Winterspele 1936. |
- (en) Garmisch-Partenkirchen 1936 Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee.
- (en) Resultate en medaljewenners Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee.
Olimpiese Spele | |||
---|---|---|---|
Olimpiese Somerspele: 1896 • 1900 • 1904 • 1906* • 1908 • 1912 • Olimpiese Winterspele: 1924 • 1928 • 1932 • 1936 • |