Panbraai
Panbraai of vlakbraai is 'n vinnige gaarmaakmetode vir kleiner, sagte vleissnitte in 'n oop pan op die stoof.

Eksterne skakels
wysig- Rooivleisindustrie van Suid-Afrika www.lambandmutton.co.za