Paramagnetisme
(Aangestuur vanaf Paramagneties)
Paramagnetisme is die magnetiese eienskap van 'n materiaal wat ongepaarde elektronspins bevat wat nie aan mekaar gekoppel is nie.

'n Paramagnetiese materiaal sal by blootstelling aan 'n uitwendige magneetveld met sterkte H 'n magnetisasie M genereer wat direk eweredig is aan die veld. Die eweredigheidskonstante word die vatbaarheid of susseptibiliteit genoem.
Die magnetiese vatbaarheid volg gewoonlik Curie-Weiss se wet wat sê dat dit omgekeerd eweredig met die (absolute) temperatuur is:[1]
Hierin is C die Curie-konstante wat bepaal word deur die grootte en die aantal van die magnetiese momente (spins) in die materiaal:
-
- Die magnetiese deurdringbaarheid van die vakuum:
- Die aantal spins per volume:
- Die magnetiese moment van die spins:
- Konstante van Boltzmann:
Verwysings
wysig- ↑ "By JU's" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Oktober 2017. Besoek op 24 Januarie 2017.