Grootkoningriethaan
(Aangestuur vanaf Porphyrio madagascariensis)
Die Grootkoningriethaan (Porphyrio madagascariensis) is 'n algemene standvoël en leef in plat riete, vleie en oorstroomde grasveld. Die voël is 38 – 46 cm groot en weeg 500 - 700 gram. In Engels staan die voël bekend as African Swamphen.
Grootkoningriethaan | |
---|---|
![]() | |
P. madagascariensis; Marievale, Gauteng, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. porphyrio
|
Binomiale naam | |
Porphyrio porphyrio | |
Subspesies groepe: | |
|
Fotogalery
wysigSien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Porphyrio porphyrio. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Porphyrio porphyrio". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)