Roemeense Wikipedia

Roemeense Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Roemeens
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig Julie 2003
Huidige status Aktief
URL ro.wiki.x.io

Die Roemeense Wikipedia is die Roemeense uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is in Julie 2003 begin.

Dit het tans 510 894 artikels, en is die 30ste grootste wikipedia.

Voorbeeld

wysig

Eksterne skakels

wysig