Sétif
Sétif (Arabies: سطيف) is die hoofstad van die Sétif-provinsie, in noordoostelike Algerië. Die stad het ongeveer 290 duisend inwoners en is een van die koudste plekke in die land.
Sétif سطيف | |
---|---|
Koördinate: 36°11′N 5°24′O / 36.183°N 5.400°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Sétif |
Hoogte | 1 100 m (3 600 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 288 461 |
![](http://up.wiki.x.io/wikipedia/commons/thumb/4/44/Vue_a%C3%A9rienne_de_S%C3%A9tif_%28Alg%C3%A9rie%29.jpg/220px-Vue_a%C3%A9rienne_de_S%C3%A9tif_%28Alg%C3%A9rie%29.jpg)
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sétif.