SF Köllerbach
![]() | |
Volledige naam | Sportfreunde Köllerbach e.V. |
Stigtingsdatum | 1931 |
Tuisveld | Sportplatz an der Burg, Püttlingen |
Kapasiteit | 2 500 |
Kompetisie | Oberliga Hessen |
SF Köllerbach is 'n sportklub uit Püttlingen in die deelstaat Saarland in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Behalwe sokker, het die klub ook nog 'n drafafdeling. Köllerbach vorm deel van Püttlingen en was tot 1974 'n onafhanklike dorp.
Die klub is in 1931 gestig, maar het die eerste keer in 1969 op die Duitse sokkerradar verskyn toe daar na die 1. Amateurliga Saarland op die 3de vlak gepromoveer is. Die klub het egter na 2 seisoene weer na die laer ligas verdwyn en kon eers in 2002 weer na die Verbandsliga Saarland promoveer.
Onlangse ligaposisionering
wysig
|
|
Eksterne skakels
wysig- Das deutsche Fußball-Archiv historical German domestic league tables (in German)
- eufo.de European football club profiles and current team rosters
- Fussballdaten.de
Oberliga Suidwes 2007/08-seisoen | |
Eintracht Bad Kreuznach – SV Roßbach/Wied – FV Engers 07 – FSV Mainz 05 II – SC Hauenstein - |