Searsia divaricata
plantspesie
Die bergkoeniebos (Searsia divaricata) is 'n boom wat hoort tot die genus Searsia. Die boom is inheems aan Suid-Afrika en kom in Gauteng, KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap en die Vrystaat asook Lesotho voor.
Bergkoeniebos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Sapindales |
Familie: | Anacardiaceae |
Genus: | Searsia |
Spesie: | S. divaricata
|
Binomiale naam | |
Searsia divaricata | |
Sinonieme | |
|
Verspreiding
wysigDie plant groei op die oostelike hooglande van die Vrystaat en Lesotho tot by die Drakensberg in KwaZulu-Natal asook die berge rondom Graaff-Reinet. Daar is ook 'n geïsoleerde populasie in die suide van Gauteng.
Die boom se FSA-nommer is 381.2[1]