Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/15 April
(Aangestuur vanaf Sjabloon:April 15 selektiewe herdenkings)

- 1632 – Slag van Rain am Lech: Sweedse magte onder koning Gustav II Adolf verslaan die Heilige Romeinse Ryk tydens die Dertigjarige Oorlog.
- 1865 – Andrew Johnson word ingehuldig as die 17de president van die Verenigde State.
- 1912 – Die passasierskip RMS Titanic sink.
- 1940 – Die Geallieerdes begin hulle aanval op die Noorweegse dorp Narvik, wat deur Nazi-Duitsland beset is.
- 1983 – Tokio se Disneyland open.