Tulband
'n Tulband (van Persies دولبند, dulband; via Middelfrans turbant) is 'n tipe hoofdeksel gebaseer op doekkronkels. Daar bestaan vele variasies, en dit word as gebruiklike hoofbedekking gedra deur verskillende lande se mense.[1] Gemeenskappe met prominente tulbanddratradisies kan gevind word in die Indiese subkontinent, Suidoos-Asië, die Arabiese Skiereiland, die Midde-Ooste, Sentraal-Asië, Noord-Afrika en die Horing van Afrika.
![](http://up.wiki.x.io/wikipedia/commons/thumb/f/f3/Harjit_Sajjan_February_2016.jpg/200px-Harjit_Sajjan_February_2016.jpg)
![](http://up.wiki.x.io/wikipedia/commons/thumb/1/14/Hassan_Rouhani.jpg/200px-Hassan_Rouhani.jpg)
![](http://up.wiki.x.io/wikipedia/af/thumb/0/03/Justin_Trudeau_swartgesig_in_jaarboek.jpg/220px-Justin_Trudeau_swartgesig_in_jaarboek.jpg)
Die dra van tulbande is algemeen onder Sikhs, insluitend vroue.[2] Die hoofbedekkings dien ook as 'n godsdienstige wyding, insluitend onder Shia-moslems.[3]
Verwysings
wysig- ↑ Turbans Facts, information, pictures | Encyclopedia.com articles about Turbans. URL besoek op 2016-04-19.
- ↑ Do Sikh women have to wear a Turban (Dastaar) as well as men? | Sikh Answers. URL besoek op 2016-04-19.
- ↑ Haddad, Sh. G. F. "The turban tradition in Islam" (in Engels). Living Islam. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Desember 2018. Besoek op 5 Augustus 2013.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |