UTC-05:00
(Aangestuur vanaf UTC-5)
UTC-05:00 is een van die tydsones wat in die westelike halfrond gebruik word. Dit mees oostelike punt van die sone lê op die Kanadese Labrador-skiereiland, terwyl die sone na die weste toe maksimaal tot 90° WL strek.
![](http://up.wiki.x.io/wikipedia/commons/thumb/e/e8/Timezones2008_UTC-5.png/600px-Timezones2008_UTC-5.png)
Gebiede in die sone van UTC−5
wysigGebiede wat net in UTC-5 lê
wysigLande wat oor verskeie sones strek
wysig- Verenigde State van Amerika en Kanada (Oos-Amerikaanse Tyd = "Eastern Standard Time", tewens "Central Time Zone"-somertyd)
- Ecuador
- Brasilië: Acre en die suidweste van Amazonas