Vaam
Vaam is 'n ou lengtemaat, die lengte van uitgestrekte arms, wat in die skeepsvaart in gebruik was. Dit is ongeveer 1,8 m lank. Dit kan ook vadem genoem word. Dit het weens die metrieke stelsel in onbruik verval.[1]

Verwysings
wysig- ↑ Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal. 1981. ISBN 0-628-00138-X