Combretum adenogonium
Plantspesie
(Aangestuur vanaf Vierblaarboswilg)
Die vierblaarboswilg (Combretum adenogonium) is 'n struik of klenin boompie wat aan die familie Combretaceae behoort. Die spesie is inheems aan Benin, Botswana, Burkina Faso, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Ethiopië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mosambiek, Nigerië, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Vierblaarboswilg | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Myrtales |
Familie: | Combretaceae |
Genus: | Combretum |
Spesie: | C. adenogonium
|
Binomiale naam | |
Combretum adenogonium Steud. ex A.Rich., 1848
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 531.4.[1]