Vloot
'n Vloot is 'n groot groep skepe of bote. Die woord word ook soms gebruik om na 'n groep van ander voertuie te verwys, soos motorvoertuie, trokke en vliegtuie.
![](http://up.wiki.x.io/wikipedia/commons/thumb/2/2f/Danish_invasion_fleet-Claus_M%C3%B8inichen.jpg/300px-Danish_invasion_fleet-Claus_M%C3%B8inichen.jpg)
![](http://up.wiki.x.io/wikipedia/commons/thumb/9/96/Us-atlantic-fleet-1907.jpg/300px-Us-atlantic-fleet-1907.jpg)
In die oorspronklike sin verwys 'n vloot ter see na een van die volgende:
- Vissersvloot
- Oorlogsvloot (of militêre vloot)
- Seilvloot
- Handelsvloot
'n Militêre vloot bestaan gewoonlik uit 'n kombinasie van vliegdekskepe, duikbote, mynveërs en patrollievaartuie.
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysig- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir vloot.