Wemmershoekdam
Die Wemmershoekdam is een van die damme wat water verskaf vir munisipale en nywerheidsgebruik aan die Stad Kaapstad.
Wemmershoekdam | |
---|---|
Amptelike naam | Wemmershoekdam |
Ligging | naby Kaapstad |
Provinsie/Land | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Koördinate | 33°50′1″S 19°5′20″O / 33.83361°S 19.08889°O |
Dam in | Wemmershoekrivier |
Doel | Nywerheid en huishoudelik |
Eienaar | Departement van Waterwese |
Soort dam | Grondvulling |
Hoogte van wal | 53 m |
Lengte van wal | 518 m |
Bakmaat | 58 644 000 m³ |
Reservoir | Wemmershoekdam |
Aktiewe kapasiteit | 58 miljoen m³ |
Damoppervlak | 296 ha |

Hierdie dam in die Wemmershoekrivier by Franschhoek is in 1957 voltooi. Dit lê by 33° 50′ 1″ suid en 19° 5′ 20″ oos.
Die damwal is 518 m lank en 53 m hoog. As die dam vol is, beslaan die stumeer 'n oppervlakte van 2 960 km² en het dan 'n volume van 58 644 000 m³. Dan stoot die water 11 km op.