Zaha Hadid Architects
Britse argitekte- en ontwerpateljee
Zaha Hadid Architects is 'n Britse argitekte- en ontwerpateljee wat deur die Brits-Irakkese argitek en ontwerper Zaha Hadid (1950–2016) gestig is. Die onderneming het sy hoofkantoor in die Londense stadsdeel Clerkenwell.
![](http://up.wiki.x.io/wikipedia/commons/thumb/3/31/Veduta_delle_tre_torri_del_quartiere_Citylife_a_Milano.jpg/220px-Veduta_delle_tre_torri_del_quartiere_Citylife_a_Milano.jpg)
Milaan, Italië
Eksterne skakels
wysig- Internasionale projekte
- Russia Beyond – Projekte in die Russiese Federasie
- Dream Tree House – privaat woning in Barwicha naby Moskou
- Dominion Tower in Moskou
- Konsertgebou in Jekaterinburg
- Slim stad in die omgewing van Moskou
- Novorossiysk, Swartsee
- Nuwe metrostasie in Moskou
- Media