Aliwal2012
2012 | 2013 | 2014/15 |
2016 | 2017 | 2018/19 |
2020/21 | 2022 | 2023 |
2024 | ||
Hoe word 'n argief aangelê? |
![](http://up.wiki.x.io/wikipedia/commons/thumb/c/ce/Army.mil-2008-04-18-100048.jpg/260px-Army.mil-2008-04-18-100048.jpg)
![](http://up.wiki.x.io/wikipedia/commons/thumb/8/83/Charline_the_cat_and_her_kittens.jpg/240px-Charline_the_cat_and_her_kittens.jpg)
![](http://up.wiki.x.io/wikipedia/commons/thumb/0/01/Honda%2C_Paris_Motor_Show_2018%2C_Paris_%281Y7A1803%29.jpg/280px-Honda%2C_Paris_Motor_Show_2018%2C_Paris_%281Y7A1803%29.jpg)
![](http://up.wiki.x.io/wikipedia/commons/thumb/7/7f/Tuna_salad_sandwich.jpg/240px-Tuna_salad_sandwich.jpg)
Geskiedenis van Spanje
wysigHallo Aliwal2012,
Kan u my asseblief help om die artikel oor die geskiedenis van Spanje te hersien? --Jon Gua (kontak) 09:50, 22 Oktober 2024 (UTC)
- Dankie vir die hersiening van die artikel. Kan jy my asseblief laat weet sodra die hersiening gedoen is sodat ek die verwysings kan byvoeg? Jon Gua (kontak) 17:54, 26 Oktober 2024 (UTC)
- Hallo Jon, die hersiening is nou afgehandel. Groete, Aliwal2012 18:12, 26 Oktober 2024 (UTC)
- Dankie vir jou hulp. Jon Gua (kontak) 20:12, 26 Oktober 2024 (UTC)
- Hallo Jon, die hersiening is nou afgehandel. Groete, Aliwal2012 18:12, 26 Oktober 2024 (UTC)
Lithium deuteride in Afrikaans
wysig@Aliwal2012:, weet jy wat bogenoemde in Afrikaans sal wees? Groete! Oesjaar (kontak) 10:49, 13 Desember 2024 (UTC)
- Waarskynlik Litiumdeuteried. Groete, Aliwal2012 12:40, 13 Desember 2024 (UTC)
Amfetamien
wysig@Aliwal2012:, kan jy dalk help met Amfetamien? Groete! Oesjaar (kontak) 09:13, 26 Desember 2024 (UTC)
- Jammer, ek het nie daarvan in voorraad nie! Aliwal2012 09:14, 26 Desember 2024 (UTC)
- Ai, dit is nou jammer! Groete! Oesjaar (kontak) 09:19, 26 Desember 2024 (UTC)
Uitgevoer Groete, -- Aliwal2012 13:06, 27 Desember 2024 (UTC)
Thank you for being a medical contributors!
wysigThe 2024 Cure Award | |
In 2024 you were one of the top medical editors in your language. Thank you from Wiki Project Med for helping bring free, complete, accurate, up-to-date health information to the public. We really appreciate you and the vital work you do!
Wiki Project Med Foundation is a thematic organization whose mission is to improve our health content. Consider joining for 2025, there are no associated costs. Additionally one of our primary efforts revolves around translating health content. We invite you to try our new workflow if you have not already. Our dashboard automatically collects statistics of your efforts and we are working on tools to automatically improve formating. |
Thanks again :-) -- Doc James along with the rest of the team at Wiki Project Med Foundation 06:24, 26 Januarie 2025 (UTC)
Artikels in Noord-Sotho
wysigGoeie dag Aliwal2012. Dankie dat jy van die artikels wat ek begin het in die Afrikaanse taal verbeter het. Ek sien dat jy 3 610 nuwe artikels in die Noord-Sotho-taal begin het. Dit is fantasties. Kan jy dalk twee of drie kort artikels in Noord-Sotho publiseer? Ek kan dit vir jou skryf en al die nodige verwysings insluit. Die probleem is dat as ek dit publiseer, ek geblokkeer sal word deur die 'Global Stewards'. Ek kan hierdie artikels op jou nso-wiki-gebruikersbladsy plaas, maar dit is natuurlik makliker om via vonkpos te kommunikeer. Indien jy belangstel, antwoord asseblief eers hier.
Vryheid vir Suid-Afrika (kontak) 06:33, 28 Januarie 2025 (UTC)
- Hi, dankie vir jou belangstelling in nuwe Noord-Sotho-artikels, maar ek dink jy moet dit self publiseer op die nso-wiki, anders kan dit as plagiaat deur my gesien word. Groete, Aliwal2012 07:57, 28 Januarie 2025 (UTC)
- @Vryheid vir Suid-Afrika:, hoekom sal die Global Stewards jou blokkeer? Groete! Oesjaar (kontak) 06:39, 28 Januarie 2025 (UTC)
- Omdat hulle in die 20ste eeu leef. Ek wonder ook hoe ’n teks wat feitelik korrek, goed geskryf is en al die nodige bronne bevat as plagiaat beskou kan word. Maar ek sal jou nie dwing nie. Maar ek dink die gebrek aan inligting in ander Afrikaanse tale is ’n skande. Noord-Sotho Wikipedia het 8 duisend artikels terwyl die Afrikaanse weergawe 120 duisend het. Ek dink dit is 'n bietjie van 'n onreg.
- Vryheid vir Suid-Afrika (kontak) 12:39, 28 Januarie 2025 (UTC)
- Die rede hoekom ons 121,000+ artikels het is omdat ons gemeenskap werk! Dit is net in die woordeboek waar sukses voor werk kom. Groete! Oesjaar (kontak) 12:57, 28 Januarie 2025 (UTC)
- @Vryheid vir Suid-Afrika:, hoekom sal die Global Stewards jou blokkeer? Groete! Oesjaar (kontak) 06:39, 28 Januarie 2025 (UTC)
Hallo. Jy leef nog ernstig in 2024. Word wakker, dis 2025. Vanaf 26 november nuwe afrigter: Mozart, 2024-11-26.[1] Makenzis (kontak) 09:34, 14 Februarie 2025 (UTC)
- Ja, maar dis eerder Mozart Santos Batista Júnior. Nie Wolfgang Amadeus Mozart nie! Aliwal2012 11:21, 14 Februarie 2025 (UTC)
- ↑ "Coritiba anuncia Mozart como novo técnico" [Coritiba announce Mozart as new head coach] (in Brazilian Portuguese). ge. 26 November 2024. Besoek op 26 November 2024.